advertisement
Question
Posted by: Anel | 2006/04/04

slaap swak

My man droom VREESLIK baie deur die nag. Baiekeer is dit dat hy iemand jaag, of dat iemand hom wil jaag en aanval. Sy liggaam ruk en hy maak sulke snaakse, benoude geluide. Dit is nou so erg dat hy my al wil bydam in sy slaap terwyl hy droom.
Die volgende oggend staan hy ook baie moeg op. Hy sukkel geweldig om aan die gang te kom, en begin eers beter voel by tien uur die volgende oggend.

Ek droom ook baiekeer van 'n YSLIKE golf wat oor my en my familie spoel, maar nie een keer kom een van ons iets oor nie. Beteken dit iets spesiaal??

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

As you'll see if you check out the archives of this forum, for good reasons I believe most dreams are essentially meaningless. At the most, dreams such as your husband is having may suggest that he is feeling under pressure, perhaps at work. Also, some medications, taken for a variety of other reasons, may cause more vivid dreams like this

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Cindy | 2006/04/04

Die droom van 'n golf en water wat oor mens spoel, kom by baie mense voor. As mens van water droom, is dit gewoonlik oor jou emosies. Dalk is daar iets in jul gesin wat julle almal op emosionele vlak geraak het, dalk is daar probleme en konflik wat uitgesorteer moet word.
As iemand so erg droom, is dit dikwels die onderbewuste wat 'n rol speel.
Daar is baie boeke en ook artikels oor die onderwerp beskikbaar. Jy kan gerus op die net surf vir meer inligting. Groete daar.

Reply to Cindy

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement