advertisement
Question
Posted by: ciska | 2003/12/09

SKYNSWANGERSKAP?

Is dit moontlik dat ek dalk 'n skynswangerskap kan he? Ek het drie toetse gevat. 2 van hulle was omtrent 3 weke terug gedoen waarvan 1 gese het ek is en die ander 1 het gese ek is nie. Ek het al die simptome van swangerskap begin kry, toe het ek vanoggend weer 'n toets gedoen, die keer was dit ook negatief. Kan 'n skynswangerskap moontlik wees?

Dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

I agree with www that the best way to know for sure is to have the blood pregnancy test.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/03/20

I am 18 weeks pregnant now pregnancy test was positive I have all the symptoms breast is bigger the areola large and changing colours I have like road map on my stomach. Have pregnancy gingivitis everything. Nothing shows on the sonar and there is movement etc. Do I get a second opinion

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2015/11/18

Hi Blood test shows positive but Sonar shows negative. What now? Do we get a second opinion?

Reply to Anonymous
Posted by: Anonymous | 2013/08/30

My skoonsuster het 3 hometests gedoen wat negatief gewys het en met die 4de 1wys dit toe positief. Dokter doen n bloedtoets en dit wys dys 1mnd swanger waar die sonar toe wys sys eintlik 6mnde swanger. Is d bloedtoetse nie vir onderstel om 99% akkuraat te wees nie?

Reply to Anonymous
Posted by: www | 2003/12/09

Selfs al het jy net een positiewe uitslag op 'n "home-test" gekry, is daar redelike sterk aanduiding dat jy wel swanger is. Die beste manier om seker te maak is om 'n bloedtoets te laat doen - jy kan na jou huisdokter of na 'n kliniek gaan en die uitslag is redelik vinnig beskikbaar. Dit sal sekerlik beter wees as jy vir 'n feit weet of jy nou wel swanger is of nie.

Ek dink nie daar bestaan werklik iets soos 'n skynswangerskap nie. As een van die toetsies swangerskap hormone opgetel het, beteken dit, dat dit die hormone opgetel het in jou uriene.

Reply to www

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement