advertisement
Question
Posted by: Skurwe hakke | 2007/12/07

Skurwe hakke

Kan iemand my asseblief raad gee...ek het verskriklike lelike hakke. Hulle bly skurf en het altyd krake. Ek skuur my voete elke liewe dag en smeer al die rome daaraan wat op die mark is. Is daar miskien iets anders waarvan iemand weet?? WAT KAN EK NOU NOG DOEN??
Ek kan nie oop skoene dra nie...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy vir jou 'n voet spa aanskaf, sowel as olies en sout wat jy saam met baie warm water daarin gooi. Jy moet jou voete lekker lank daarin week sodat die vel lekker sag word (die spa masseer ook jou voete, so jy ontspan sodoende ook lekker). Maak vir jou 'n mengsel van wit suiker en Aquas room en skuur jou voete daarmee en was dit dan af. Skuur daarna jou hakke met 'n raspertjie en smeer jou voete in met 'n voet olie. Shzen se produkte is baie goed. Trek sokkies aan, sodat die olie lekker intrek.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Lala | 2007/12/07

Hi Daar

Gaan lees bietjie die forum van die Foot Expert, daar sal jy nogal raad kry.

Groete,

Reply to Lala

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement