advertisement
Question
Posted by: NvanWyk | 2007/08/24

Skrop soos 'n hoender

Ek is raad op met ons hond...

Hy skrop soos 'n hoender en ons gras is vol gatte! As ons by die huis kom dan hardloop hy uit en skrop amper soos 'n hoender, hoe meer gras spat hoe gelukkiger raak hy.

Loop hy 'n draai skrop hy gras... Eet hy klaar skrop hy gras! Ek het nou al gedeeltes begin toespan sodat die gras darem weer kans het om te groei, maar soos wat hy aangaan, gaan daar een van die dae nie meer iets oor wees nie. Wat kan ons doen?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Neem hom hondeskool toe om hom gehoorsaamheid te leer. Hulle sal spesifieke raad vir u daaroor daar gee.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement