advertisement
Question
Posted by: Nicolene | 2004/10/29

Skrik terwyl swanger

Hi

Ek is nou 20wke swanger en het gewonder of dit waar is dat dit nie goed is om te skrik as jy swanger is nie?

Net gewonder hoe ver dit waar is!!!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

I agree with Lucia.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Lucia | 2004/10/29

Hi Nicolene

Ek dink dit is maar 'n "ou vrou" storie wat van toeka se dae af kom. Ek dink mense was maar net bang dat 'n groot skrik dalk die bevalling kan aanbring en het dus probeer om alle vorme van skrik te vermy - net vir ingeval.

Skrik, soos bv vir 'n gogga skrik kan insigself nie juis skade aanrig nie, maar skrik wat tot skok lei agv 'n "amper" motor ongeluk of enige so iets ernstigs, is nie goed vir enige iemand nie - swanger of nie.

Ek het tydens my swangerskappe baie maklik geskrik vir die geringste dingetjies. Ek dink dit is maar omdat daar soveel hormoon veranderinge, ens is gedurende jou swangerskap, dan is 'n vrou se sintuie gewoonlik baie skerper as normaalweg.

Reply to Lucia

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement