advertisement
Question
Posted by: RT | 2004/10/08

Skoonma

Daar is so baie probleeme dat ek nie glo alles gaan inpas nie kom ons begin maar by die skoonma. Ek en my man was 4 jaar saam voor dat ons getroud is. In daardie tyd het sy my altyd laat voel of ek haar seun steel. nadat ons getroud is gaan dit nie beter nie. Sy sny my uit fotos wat teen die muur op gesit word en gesels nie met my nie. Dis ander as haar dogter nie daar is nie dan gesels sy baie met my. Ek weet seker dat ek jaloers is maar dit pla my want vandat haar dogter se nuwe ou in die prentjie is is niemand belangrik behalwe hy nie. Hulle is al 3 maande saam en sy se vir almal dit is haar skoonseun, tot vandag toe praat sy nie van my as haar skoondogter nie. My man het al gese ek moet my nie aan dit steur nie want hy is mos lief vir my en ek het nie die liefde van sy ma nodig nie. Ek het al vir haar gese hoe ek voel en haar antwoord is net dat sy nie haar gevoelens wys nie. Sy begin ook deesdae ons seuntjie afskeep vir die nuwe ou. Ek wil weet hoe ek my self kan leer om nie omte gee as sy iets se of doen wat my laat voel ek is niks en die nuwe "skoonseun" is alles.

Nog 'n ding sy en my ma kom glad nie oor die weg nie en hule plaas ons in die middel van dit. Die een reel om later te kom sodat die ander een nie mekaar raak loop nie. ek het nie eers kaans gekry om my seuntjie se eerste verjaarsdag te reel nie want elkeen het hulle eie partjies beplan op verskillende dae hoe hanteer ek daardie situasie.

ek is 21 en sien nie hoekom moet ek so vroeg in my lewe sulke probleme he nie.

kan iemand asb advies gee

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

I agree with art.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: liz | 2004/10/08

Ignoreer haar en bly van haar af weg, moenie jou kind soontoe vat nie sy sal gou agterkom dat sy 'n fout gemaak het

Reply to liz
Posted by: Skoonma hond | 2004/10/08

"n Skoonma is 'n hond en altyd in die pad.Hulle moet almal hel toe stuur hulle is evil.

Reply to Skoonma hond
Posted by: Art | 2004/10/08

RT, I think in a way your husband is right if she is such a evil person as you describe then do not go there stay away you owe her nothing. Unless you live under her roof if you do then move out. she sounds like a person who needs some serous help based on your mail, she may be your mother-in-law but she is not your life .

Reply to Art

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement