advertisement
Question
Posted by: mariette | 2008/01/23

skildklier/yster tekort

Ek sukkel om te slaap, gewig neem toe, droe mond, konstant moeg. Is dit onderaktiewe skildklier of yster tekort. Waarvoor gebruik 'n mens folic acid.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Mariette
Dit kan skildklier probleme wees. Foliensuur is ‘n B vitamien wat belangrik is vir metabolisme, senuwee werking en die vorming van bloed. Laat jou dokter eerder bloedtoetse doen om te kyk wat is fout.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Naomie | 2009/05/13

Is 19 jaar oud, weeg 42kg. Sukkel om gewig op te tel. Het al toetse gedoen vir skildklier, was op medikasie, maar niks het verander nie. Niks fout met eetlus nie, maar wanneer ek eet kry ek krampe op maag. Maag gaan nie gereeld nie. Het kringe onder my oë , is altyd moeg en slaap moeilik. My konsentrasie is swak en vind dit moeilik om deur ' n dag te kom.

Reply to Naomie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement