Our expert says:
CyberDoc
Ek stel voor dat jy 'n endokrinoloog konsulteer. Daar moet 'n rede wees vir jou gewigstoename. Die kombinasie van 'n onderaktiewe skildklier en volledige histerektomie (ek neem aan dat die eierstokke ook verwyder is) kan die oorsaak wees vir 'n abnormale hormonale aktiwiteit.
Kontak jou naaste hospitaal vir die kontak besonderhede van 'n endokrinoloog in jou omgewing.
Groete
Dr Anrich
The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal
advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.