advertisement
Question
Posted by: M | 2008/01/17

Skildklier

Hi Doc, doen 'n Endrokronoloog ander toetse as 'n GP vir die skildklier ? Ek sukkel al van my kinderdae af met my sklidklier. Met die toetse daardie tyd was my T3 & T4 reg, maar dan is my TSH uit. JARE daarna moes ek amper 'n Dr dreig om my skildklier te toets en toe kom my toetse terug = 4 (weet nou nie meer of dit die T3 of T4 was nie). Ek is van 1998 af op Eltroxin. Ek is Morbid Obese en wonder steeds of daar nie meer as die "gewone" probleme met my sklidklier is nie. Ek het laas jaar 'n Dunderm omleiding gehad en waaragtig net 9kg verloor in die eerste 2 maande en daarna nie 'n gram nie - so ek wonder...

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo M
Ja ek dink tog die endokrinoloë weet meer as ons GP’s en sou voorstel dat jy ‘n spesialis opinie kry – dalk is daar ander hormone wat ook nie 100% werk nie.
Kyk http://www.medpages.co.za/ - Regs so in die middel is ’n blok wat sê “free search” – soek onder category medical, speciality – endocrinologists vir een naby jou.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: marietjie | 2008/03/09

EK HET 7 WEKE GELEDE SKILKLIEROPERASIE ONDERGAAN. WAS ONDER DIE INDRUK DAT MY LINKERLOB MET n 3.8CM X 2.4 NODULE VERWYDER IS. TANS ONDERVIND EK NOG STEEDS n DRUKKING IN MY NEK MET n HARDE KNOP BY DIE SNY (LITTEKEN) ONDERVIND ERGE ONGEMAK. HET TERUGGEKKEER NA CHIRURG EN IS MEEGEDEEL DAT NET NODULE VERWYDER IS, EN SKRYF TOE FISIO MET LASER VOOR, MET GEEN VERBETERING NIE. ELTROXIN IS OOK VOORGESKRYF. EK HET WEER SONAR ONDERGAAN EN DAAR IS WEER NODULES OPGEMERK. DR. Se DAT DAAR GEEN DRUKKING WYS NIE MAAR HOEKOM ONDERVIND EK NOG DIE DRUKKING EN ONGEMAK. HET NIE VRYMOEDIGHEID OM TERUG TE KEER NA DR. GEE TOG ASB. RAAD
MET DANK.

Reply to marietjie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement