advertisement
Question
Posted by: tiekie | 2004/11/01

skildklier

My maltesie (17 jr. oud) het skildklier probleme. Sy gebruik tans altroxin 2x per dag. Haar hare is baie yl andersins eet sy gesond en het baie gewig verloor. Behalwe 'n paar tande wat al getrek moes word is sy gesond. Ek gee vir haar Bob Martin elke dag wat kan ek doen sodat haar haartoestand kan verbeter.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberVet

Dit mag maande vat vir die hare om terug te groei na die behandeling vir die skildklier begin het. Dit mag ook wees dat die dosis steeds nie voldoende is nie, maar jou veearts sal dit verstel volgens haar gewig. Sommige baie ou maltese het maar 'n baie karige haarkleed en dit word soms as normaal vir die ouderdom beskou en is nie noodwendig 'n probleem nie.

Dr Malan van Zyl
Veterinary Specialist Physician
Cape Town

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement