advertisement
Question
Posted by: Ekke | 2007/12/10

Skaam maar sal graag wil weet

Ek is vroulik en 25jaar oud. Ek en my boyfriend het die naweek soort van seks gehad - hy kom altyd buite my. (ek is nog 'n maagd).hy het hierdie keer bietjie dieper as gewoonlik ingegaan, dit was nogal seer en die volgende omblik was daar bloed op die beddegoed en sy privaat. Het ek nou my maagdelikheid verloor? jammer,dit klink stupid, maar ek wou graag wag tot ons troue, maar kon nie meer nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Ekke
Dit klink vir my of jou hymen dalk gebreek het, maar net 'n gyne wat kyk sal vir jou defnitief kan sê. Daar is ook 'n klein risiko dat jy kan swanger word al penetreer hy jou nie heeltemal nie, so jy moet liewer voorsorg tref met een of ander voorbehoed metode as jy nie wil swanger word nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Twinckle | 2007/12/10

Ja my skat jy is nie meer 'n maagd nie. As dit seer was en daar was bloed was hy verseker nie net 'n bietjie dieper nie maar heeltemal binne jou. Jy het seks gehad en ek hoop jy gebruik iets anders kan jy dalk swanger raak.

Jou volgende "experience" gaan natuurlik baie lekkerder wees. Geniet dit en onthou die voorbehoedmiddeltjie.

Reply to Twinckle
Posted by: billy | 2007/12/10

Ja dit is weg, die maagdelikheid.

Reply to billy

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement