advertisement
Question
Posted by: Playgirl | 2006/11/13

Sistiese fibrose - dringend!!

My vriendin - 25 jaar oud, is jare gelede gediagnoseer met verkalking van die longe. Sy was 'n tyd terug net vir so 3 dae in 'n maand in die hospitaal, ek meen, toe het dit 'goed gegaan'. Wel sy het elke dag gegaan vir physioterapie, maar nou is sy omtrent 25 dae uit 'n maand in die hospitaal. (tot en met so 2 maande gelede)

Haar ma het gesê haar toestand het versleg, sy is uit ICU, in 'n gewone saal, maar net familie word toegelaat.

Beteken dit dat sy dalk op sterwe lê? Niemand kan vir my 'n antwoord gee nie, ek dink hulle steek die waarheid weg vir my...Dokter, wat is die kans vir oorlewing met die siekte as sy in so 'n toestand nou is, sal sy kan regkom???

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

reeds geantwoord

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement