advertisement
Question
Posted by: pinkie | 2006/03/31

Sist op nier

Gister gedurende 'n sonar het die dokter 'n sist op my regternier opgemerk wat 5cm by 7cm groot is. Kan dit gevaarlik wees? Moet dit verwyder word? Kan u my help asseblief?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Pinkie
Mens moet sekerlik gaan kyk of dit kankeragtig is of nie - mens kan baie keer sien met die sonar en soms sal die dokter 'n bietjie vog wil aftrek. Beste om maar jou dokter te vra want dis moeilik vir my om te oordeel sonder al die inligting. Baie keer is hierdie siste familieel.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2016/05/31

Ek was verlede week by Dr het met sonar opgemerk ek het sists op my linker nier, net gese hy wil he ek moet een of ander tyd n uroloog gaan sien, my linker nier bly geswel hy se hy vermoed daar iewers n blokkasie, moet ek bekommerd wees oor die sists

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement