advertisement
Question
Posted by: Bekommerd | 2007/08/06

Siphiles

Was vir 2 toetse,RPR Agglutinasie =0;P-palidum poli-negatief.Dokter se ek het niks om bekommerd te wees nie,maar al die tekens wat julle beskryf is daar,sere wat gekom en gegaan het oor lyf vir 2jaar het skielik verdwyn.Een knoppie op geslagsdeel wat een of twee keer gebeur het en latergedruk en gelyk soos puisie.Is dit so dat as die P palidum poli toets neg is dat ek dit nog nooit gehad het nie.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Bekommerd
As jou IGG vir sifilis negatief is het jy dit nooit gehad nie.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: CD again | 2007/08/07

Liewe Bekommerd,
RPR toets syphylis antiliggame en kan neg wees al het jy die siekte. TP polimerase toets kyk of daar vorige infeksie was en as dit negatief is is daar waarskynlik geen infeksie nie

Reply to CD again
Posted by: Bekommerd | 2007/08/07

Wat is IGG,die twee toetse waarvoor ek gegaan het is,RPR Aglutinasie=0 en P-Palidum Poli=negatief,is di die Tweede een waarvan jy praat.

Reply to Bekommerd

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement