advertisement
Question
Posted by: ANNIE | 2007/12/01

SINUS NEWE EFFEKTE

EK HET DIE AFGELOPE 2 MAANDE BAIE LAS GEHAD VAN SINUS INFEKSIES (LOOP NEUS/NIES/NASALE DRUP ENS.). DIT BLYK NOU OPGEKLAAR TE WEES. AL PROBLEEM WAARMEE EK NOU SIT IS 'N NEUS WAT HEELTYD BRAND EN 'N GEVOEL VAN LIGHOOFDIGHEID IN MY KOP (DAREM NIE VAN BALANS AF OF SO IETS NIE). EK KRY OOK NIE ERGE HOOFPYNE NIE. DIT IS SOMS NET OF 'N LIGTE HOOFPYN BOKANT MY SLAPE EN LANGS DIE KANT VAN MY KOP WAT DEURSKEMER (MAAR NIE VIR LANK).DIT IS NIE DIE NORMALE SINUS SIMPTOME WAAR DIE NEUS LOOP ENS. NIE. DIE BRANDENDE NEUS EN LIGHOOFDIGE GEVOEL KAN NOGAL LASTIG WEES, VERAL AS EK MY WERK MOET VERRIG.KAN DIT NOG NEWE EFFEKTE WEES VAN DIE SINUS, EN WAT KAN EK GEBRUIK OM DIE SIMPTOME TE VERLIG, WANT NIKS WAT EK GEBRUIK (ILIADIN NEUSSPROEI ENS.) HELP NIE??

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Annie
Jy het dalk nog 'n laegraadse inflammasie - probeer saline neussproei en drink iets soos viral choice c of echinacea om jou immuniteit te versterk. As dit nie verbeter nie, vra jou dokter om te kyk of jy dalk antibiotika nodig het?
dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Juliet | 2015/09/29

Ek sukkel al n paar maande wat ek elke dag nies. Dokter het vir my pille gegee en n neus sproei en gese ek allergies vir iets in die lug. Dit het glad nie gehelp nie en ek weet nie meer wat om te doen nie. Ons het intussen getrek na n nuwe huis toe en nogsteeds sukkel ek. My honde word gereeld gebad en gedip, so dit kan nie dit wees nie. Kan iemand my dalk help met wat dit kan wees of wat ek kan probeer om dut beter te maak.

Reply to Juliet

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement