advertisement
Question
Posted by: Nië l | 2012/10/23

Sinus

More,
Ek is nou van die 1ste Augustus 2012 kort kort op antibiotika en van die een dokter na die volgende. Was ook by ''n spesialis en almal sê  dis allergie. Maar ek word geensins beter nie, inteendeel.
Ek het ''n sinusdrip agter in my keel, soveel so dat ek noual kilogramme verloor het. Ek kry koors, oor 39 ° C veral in die laatmiddag en saans en sukkel dan om dit te breek. Ek kry hoofpyne agter my oë  en nek a.g.v. die koors en my keel is rou gehoes. My oë  is seer en my kopvel sensitief.
Asb. help, ek kan nie meer pille drink nie en dit kos my al ''n fortuin en het geensins gehelp nie!!
Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

hi

jy kan autosanguis therapy oorweeg. Dit help vir allergie. Vir erg post nasal drips kyk na Bromelian van Solgar - help met mucous. Terwyl jy sinus het probeer weg bly van wheat en dairy. Homeopatiese medisyne en akupuntuur kan ook help om jou beter te laat voel.

Groete
Dr DEbbie
www.drdebbie.co.za

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement