advertisement
Question
Posted by: ME | 2005/07/28

Sinus

Doc

Ek het as kind nooit 'n probleem met sinus gehad nie, en ook geen alergië nie, maar die laaste 4 maande het ek kronies 'n probleem daarmee, laaste keer was dit so erg dat omtrent alles in die boonste lugweë aangetas was...

As ek as kind nie alergië gehad het nie, kan dit wees dat ek alergië ontwikkel het as volwasse?

Ek is nou 25

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Me, dis verseker moonlik om ¡®n allergie to ontwikkel op 25. Dit mag selfs wees dat jy nog altyd allergies was maar nog nooit aan die spesifieke allergeen blootgestel was nie. Laat weet maar as ¡®n nuwe vraag as jy nog vrae het. Serkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement