advertisement
Question
Posted by: Meme | 2005/06/23

SIMPTOME V SLAAP APNEE??

Hi daar,
My man is konstant moeg en gedurig wakker snags, hy slaap ook lig. Hierdie week het ek agtergekom hy hou vir 'n rukkie op met asemhaal as hy snork, hy raak partykere wakker daarvan en sit regop. Ander kere sien hy weer snaakse goeters in die kamer. Hy is 'n diabeet, weet nie of dit die situasie vererger nie?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Meme, dit klink asof jy die regte diagnose gemaak het. Die beste sal wees om hom vir slaap studies te neem en seker te maak. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Hannes | 2015/06/20

Die dokter her bloedtoetse gedoen en daarin was bevind dat daar te min suursto in my bloed is. Ek sukkel met seer spiere kry hitte gloede en hoofpyne. My vrou het agtergekom dat ek ophou asemhaal in slaap en snork ook. Die toetse het ook enige ander probleme soos testeroon tekorte uitgeskakel. Drink slaappille Arem en ook tripline en coxflam en het gesien dat daar baie newe effekte is en nie saamgedrink kan word nie. Jeuk ook en kry veluitslae is dit n allergiese reaksie want tot oe is seer en dof. Baie dankie

Reply to Hannes

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement