advertisement
Question
Posted by: Cornel (Smiley) | 2007/06/04

Simptome: koors, lyfseer, moegheid

Hi Dok.

Ekke alweer :) agtergrond... MVP, 31 jaar oud, familie Cholestorol. Operasies: Hist, Galblaas.

Ek is nou al bietjie moedeloos. Was 3 weke gelede by GP met lae-koors, baie moeg/lam, nek seer en styf en lyfseer. Hy het urienweg-infeksie opgetel en antibiotika en meds gegee. Nie beter gevoel nie. Verlede week weer terug. Geen verbetering. Geen urien-infeksie, maar nogsteeds selfde simptome. Het bloedtoetse laat doen: CRP, vol bloed telling, Hormone, Skildklier, Magnesium, Kalium, Yster, vastende Lipogram.

Uitslae vandag gekry: alles binne normale perke, behalwe lae Magnesium en Kalium vlakke, Cholestorol 7 - ondanks die feit dat ek op Adco-Simvistatim 20g is en M VIT M drink.

Kan Lae Kalium, Magnesium vlakke (kronies) al hierdie simptome veroorsaak? Kan Dok dalk enige iets anders raaksien wat GP dalk mis?

Ek voel goor!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel
Simptome van lae magnesium: naarheid, braking, slaperig, swakheid, spasmas, bewerigheid, eetlusverlies.
Simptome van lae kalium: Swak, Moegheid, krampe, hardlywigheid, onreelmatige hartklop
Die koors en lyfseer laat my nogal aan 'n virusinfeksie dink.
Hoe lank is jy al op die Simvastatien? dis wat die medisyne insetsel sê by newe-effekte:
Simvastatin may cause side effects. Tell your doctor if any of these symptoms are severe or do not go away: constipation
If you experience the following symptoms, call your doctor immediately:
muscle pain, tenderness, or weakness
lack of energy
fever
yellowing of the skin or eyes
pain in the upper right part of the stomach
nausea
extreme tiredness
unusual bleeding or bruising
loss of appetite
flu-like symptoms
rash
hives
itching
difficulty breathing or swallowing
swelling of the face, throat, tongue, lips, eyes, hands, feet, ankles, or lower legs
hoarseness

Miskien moet hulle 'n ander anti-cholesterol pilletjie probeer?

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2014/11/30

Ek is 15 :p ek diet nie ...

Reply to Anonymous
Posted by: Charne | 2014/11/29

Hi dokter Ek is 15 jaar oud en het ewe skielik begin moeg word , baie duislig , so ligte hoes , as ek hoes dan is my kop seer , my lyf is baie seer ( veral nek en arms) . Ek het n kat gekry en 1 week terug het ek by n vriendin gekuier en ons het in die reen gswem Hoop dokter kan my help .

Reply to Charne
Posted by: Boetie | 2007/06/05

Dok het 'n baie deeglike beskrywing gegee en ek lees menings van die gevoel, want ek het ook so gevoel en moet byvoeg, dis baie ongemaklik en aaklig om so te voel.
Ek wil net vra of die persoon baie diet koeldrank drink, want ek het en die Aspartame daarin het basies my liggaam vergiftig en nadat Dok 'n vorige keer gese het, dat die inname van dietkoeldranke beperk moet word, het ek dit gelos, ek voel 'n ander mens. Die oomblik as ek weer te veel dietkoeldrank drink, kom die gevoel terug.
Sterkte

Reply to Boetie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement