advertisement
Question
Posted by: Probleem? | 2004/10/27

Sielkundiges

Ek wil graag weet hoe een sielkundige kan sê 'n kind is gemolesteer en 'n volgende sê definitief nie. Hoe nou gemaak en en wat nou. Hoe vat ek hierdie ding verder. Kind het al 6 sielkundiges gesien in 4 jaar(hoe oud hy is) en hulle stry nou nog.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Far too many sielkundiges act like quacks where the issue of possible earlier abuse of a child is concerned. Obviously, there can be clear physical signs, close to the suspected time and events, that there was a direct physical assault on a child. NO other psychological or behavioural symptoms are ever PROOF ( as some quacky shrinks claim ) that a child was previously molested, and ALL the symptoms they so often quote as such proof, not only occur in kids who have definitely NOT been molested, but are commoner in relation to other causes.
Some psychologists are too deeply personally wrapped up in issues of abuse, to that they find what they want to find, even if it wasn;t there to start with.
What you describe in your boy does not in any way suggest molestation, and unless there were good objective reasons to suspect it, I'd think he would be far more greatly helped by a shrink who focussed specificalyl on the episodes of aggressiveness.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

3
Our users say:
Posted by: Probleem | 2004/10/28

Ek wil vir jou baie dankie se. My kind toon geen van bogenoemde tekens nie. Hy is baie aggressief, slegs wanneer hy terugkom na 'n naweek by sy pa. Hy word absoluut oorlaai met liefde en hy wil my glad nie los nie. Die pa blameer my en sê dat dit in my huis gebeur het, maar my seun huil wanneer hy soontoe moet gaan. Ek is regtig baie deurmekaar en het 'n afspraak gemaak om te gaan vir berading, want ek weet nie hoe om die situasie te hanteer nie. En daarvoor blameer die sielkundige my ook. Hulle se ek het nie opgetree en my kind beskerm nie, maar hulle kan dan self nie vir my se of dit so is of nie. Ek dink jy is reg, ek moet hom neem na iemand anders en kyk wat daar uitkom. Baie dankie weereens.

Reply to Probleem
Posted by: Susan | 2004/10/27

Dit is 'n moeilike situasie waarin jy jouself bevind. Ek sal voorstel jy vat jou kind na nog 'n sielkundige, maar moenie die sielkundige vertel, dat jy by 2 voriges was nie en sê net vir hom of haar jy vermoed jou kind is gemolesteer. Dit is heeltemal moontlik dat hulle nie kan oorstem nie. Baie van die tekens wat 'n kind toon as hy of sy wel gemolesteer is kan ook tekens wees van ander probleme. Ek was op 'n stadium die waarnemende hoof by 'n groot kleuterskool en ek was ook in beheer van die graad nul klas, in my klas was 'n dogtertjie wat deur haar pa gemolesteer was toe sy omtrent 3 jaar oud was. Ek moes met al die kinders in die skool werk aangesien daar 'n paar insidente in die skool gebeur het(die dogtertjie was betrokke). Ek het al die kinders prentjies laat teken van hul huislike omstandighedes en daarvan kon ek baie dinge leer. Ek het'n onderhoud met die dogtertjie gevoer en waar daar voorheen net vermoed was dat die dogtertjie gemolesteer was het dit ook uit gekom dat sy dalk verkrag ook was. Dit is moeilik om met kinders te praat oor die onderwerp. Kinders so klein kan nie so iets opmaak as hulle nie voorheen daarvan gehoor het nie. As jy beplan om 'n saak teen die persoon te maak wat jy vermoed het jou kind gemolesteer het moet jy baie versigtig wees van hoe jy te werk wil gaan. Soos bv, as jy met jou kind praat moet hom nie vertel wat jy dnk gebeur het nie, die kind moet self kan vertel, met leiding deur iemand soos 'n sielkundige anders kan die saak dalk uit die hof gegooi word.

Daar is baie maniere om vas te stel of 'n kind gemolesteer is, soos bv, deur tekeninge, spel, spel met 'n pop, ens. Daar is tekens soos:
Groot veranderinge is die kind se slaap, eet, gedrag, ens.
Party kinders wil nie sekere kleding stukke uittrek nie.
Onnatuurlike vrees vir iets of iemand.
Swelling van geslagsdele
Snaakse seksuele gedrag
Kind tree aggresief op
Huilerig, maak bed nat, dagdroom
Senuweagtig , bang om na sekere persone of plekke te gaan
ENS. Hierdie is maar net 'n paar tekens waaraan ek nou kan dink, daar is vele meer.
Dis belangrik dat jy jou kind veilig laat voel, ek stel voor dat jy self vir berading ook gaan. Jy gaan heel moontlik self deur 'n moeilike tyd, jy blameer jouself dalk soos, Hoekom kon ek dit nie keer?, Hoekom kon ek dit nie sien nie, ens. Dit is nie jou fout nie, as jy jou kind net baie liefde gee en van kleins af leer dat dit nie haar/sy fout was nie sal dit die kind baie help. Ek praat uit persoonlike ondervinding, as jy wil praat ek is hier om te luister.

Sterkte en ek hoop jy kom reg

Reply to Susan | 1 comment (hide)
Posted by: elbe | 2015/07/01

kan jy my asb help ek vermoed my dogtertji 3 word molesteer deur haar papa. sy vir my gese papa drink sy vinger in my muis>>>>> waar sou sy dit tog hoor en kan oordra. ek weet nie wat om te doen nie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement