advertisement
Question
Posted by: Lollipop | 2004/09/21

Siekte

Hi

Hoop iemand kan my help?

Die afgelope ses maande was 'n absolute nagmerrie. Ek en my ou het 'n baie aktiewe sekslewe as ons kans kry doen ons dit. Ek het net een masiewe probleem:
Al bad ek drie keer op 'n dag sky ek sulke geel slymmerige goed af en dit stink vreeslik.

Het ek 'n siekte of net te veel seks??
Dit is nogals belangrik dat iemand my so gou as moontlik antwoord!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

I suggest you consult a gynae for a check-up and treatment.
The problem could be solved

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

8
Our users say:
Posted by: RT | 2004/09/22

Hi Lollipop

Jy het net vir my jonger geklink.

Reply to RT
Posted by: Lollipop | 2004/09/22

Hi RT

Jy wou weet hoe oud ek is, ek word Sondag 24 jaar oud.
Hoekom?

Reply to Lollipop
Posted by: Rose | 2004/09/21

Om 'n witterige of gelerige afskeiding te he is baie normaal, maar sodra dit enige slegte reuk af gee, beteken dit definetief jy het 'n infeksie. Jy kan ook Betadine Douche by die apteek kry, dit sal ook help. As dit nie help nie, moet jy maar jou Ginekeloog gaan sien.

Reply to Rose
Posted by: RT | 2004/09/21

Wel toe ek infeksie gehad het het die dokter gese dit kan dalk jou seep wees of miskien die manier wees hoe jy afvee nadat jy by die loo was. Dit is baie gesonder om van voor na agter te vee. Ek het toe van seep verander en agter gekom ek kan net lux gebruik want al die ander seep produkte gee my infeksie. Jy kan vir jou gaan viginale room koop by enige apteek sonder 'n voorskrif. Dit vat gewoonlik so 2-4 dae dan sal die infeksie weg gaan. Probeer maar van seep verander en ek gebruik al die afgelope jaar tampons en het nog nie infeksie gekry nie. (Probeer 'n ander maak tampons gebruik net om seker te maak en jou ma gerus te sel) Hoe oud is jy as ek mag vra

Reply to RT
Posted by: Lollipop | 2004/09/21

Wat kan die infeksie dan veroorsaak?

Reply to Lollipop
Posted by: EDT | 2004/09/21

As ek my opinie kan gee, dink ek dis 'n infeksie en ek glo nie dis van die tampons nie.

Reply to EDT
Posted by: Lollipop | 2004/09/21

Dankie vir jou antwoord RT.

Ek en my ou is al amper vyf jaar saam en was nog altyd so lief vir seks dit is net die afgelope ses maande wat ek met my probleem sit dit is hoekom ek dink dit kan dalk 'n siekte wees.

Ek het met my ma hier oor gesels toe se sy dit kan dalk infeksie wees as gevolg van die tampons wat ek gebruik, sy se ek moet die tampons vir 'n ruk los. Dink jy dit kan wees as gevolg van tampons?

Reply to Lollipop
Posted by: RT | 2004/09/21

Ek dink dit is gesond om 'n aktiewe sekslewe te he en ja ek dink dit is van die sex maar jy kan vir jou by enige winkel gaan pantyliners gaan koop dit voel nie eers of jy iets dra nie en jy kry die wat perfumed is, dit sal help met die reuk. Geniet die sex terwyl jy kan as jy ouer word of lank met dieselfde ou uitgaan neem dit af. Gaan sien 'n dokter net ingeval dit infeksie kan wees.

Reply to RT

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement