advertisement
Question
Posted by: doll | 2007/08/16

SIEK OF MAL

Hi Doc
Ek voel op hierdie stadium so sleg en moeg dat ek nie eers kan tik nie. Ek wil graag hoor na watter dokter ek in Pretoria kan gaan vir 'n goeie "check-up". Ek bly in Polokwane en die dokters hier gee maar altyd dieselfde ou pilletjie en ek voel net nie beter nie. Ek is elke dag baie moeg, my spiere (veral die in my voorarms) is baie seer, ek kan nie my kop bietjie na links draai nie, dan voel en dronk in my kop. Ek is op 'n stadium met meniere se siekte gediagnoseer maar ek het ook nie veel vertroue in die spesifieke dokter nie. Ek huil omtrent elke dag. Op die oomblik baie stress. My hare val uit. Ek is humeurig. Ek wens net ek kan vir 3 dae aaneen slaap om van die moegheid ontslae te raak. Die ding in my kop pla my die meeste want kan dit nie iets op my brein wees nie? Ek kan net nie meer na een dr hier na ons gaan nie want hulle gaan nou weer vir my 'n anti-dpressant gee. Ek voel net ek is nie gesond nie en wil by 'n heel vreemde dokter kom wat my behoorlik kan ondersoek. Seblief na wie toe kan ek gaan?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Liewe Doll
Bougainville hospitaal - Dr Sonja Kok
Dr Prinsloo, Heidi 012 546 9902

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: X | 2007/08/17

Hi Doll,

'n Vriendin van my het so 'n jaar of wat gelede presies dieselfde simptomes as jy gehad - insluitend die moegheid, huilerigheid en haar verlies - gediagnoseer met ystertekort. Sy moes vir 'n paar maande elke omtrent 2 weke vir 'n (blykbaar baie pynlike) yster inspuitings. Maar sy het dadelik na die eerste inspuiting begin beter voel, en die simptomes het almal heeltemal verdwyn.

Sterkte!

Reply to X
Posted by: doll | 2007/08/16

Baie dankie doc ek sal sommer more bel

Reply to doll

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement