advertisement
Question
Posted by: Champagne. | 2007/08/13

Side effects.

Hi dok.

Hoop dit gaan goed op hierdie mooi Maandag! Die sonsopkoms oor die Kaap is darem asemrowend. Hier van die balkon af. Met 'n koffetjie en 'n rookding. Lyk die wêreld sommer net reg.

Vandat ek die ander goed gelos het, struggle ek net met die side effects van die Lamictin. Ek het omtrent almal in die boek, behalwe vir die uitslag. Dis wat die 'dokter' sê. Hy het net in sy gidsie gekyk en so gesê. Die simptome wat nie verband hou met die side effects nie he thy maar oorgesien, en ek was glad nie lus om langer daar in sy offies te sit nie.

Hy's daai voete op die tafel en hande op die maag soort. 'n Locum. Ek het so 5 sekondes nodig gehad om te besluit ek like hom nie.

Anyway, moet seker nou maar net oor dit kom. Die aggressie, die agitation, woede, onredelikheid, maag wat werk, en die gevoel van "dowwe skokke" wat elke paar minute deur my lyf trek . . . veral as ek rook of eet. Of praat.

En dan die verwyderdgeit in my kop. Ek's totally nie hier nie. Of by nie. Dis hoe dit moet voel om crazy te wees, en ek's nie mal daaroor nie.

Sien môre my shrink. Sal maar hoor wat dink hy. Anyway, lekker dag!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Champagne
Ek stem vir daai balkon en sonsopkoms en koffie ( weet nie van die rook nie..!) Ek dink jy moet maar liewer met jou psigiater praat oor die newe effekte - ek dink nie die GP weet dalk genoeg van die nuwer middels nie. Maar se hom jy voel maar goorerig daarop - dalk moet hy die dosis aanpas. Sterkte!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Helen | 2008/03/01

A friend has begun to pick up weight from medication, perhaps Lamictin. Would it cause swelling of legs, increase in cholestrol?

Reply to Helen

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement