advertisement
Question
Posted by: Clueless | 2006/04/13

SHOUT!

Hi dok. Gaan more vir die naweek by ma en pa in Gauteng kuier... en ek het iets baie belangrik uitgefigure. Ek is gebore in 'n huis waar my stiefpa my ma dik gemoer het, en ons kinders het ook soms deurgeloop. Die ergste was om haar pyn te sien. Toe word ek aangeneem deur 'n lastige handjies -|- en sy seriously gefokte vrou. My ma en pa. Net twee goeie dinge het nog ooit met my gebeur, my man en my kind. Maar die stront wat ek gehad het, outweigh die goeie, met tonne. Ek praat nou van skade gedoen (aan die mental wellbeing), teenoor repair.
Feit is dit; ek moes nooit gebore gewees het nie. Nie een van ons 5 nie (ja, daar's nog 4 clueless sotte daar buite.) My ma was sekerlik 'n moerse glips. Sy's ons Eva.
Ek het geen plek hier nie. Geen toekoms. Ek loop net omdat ek bene het, nie omdat ek wil nie. En dis ook nie asof ek erens heen oppad is nie. Ek is stuck, en dis wat my dryf. Ek wil uit die rut kom, maar misluk nog elke keer. Hoekom kan 'n bonatuurlike krag my nie lei om my eie lewe te neem nie? Hoekom? Want as hulle weet jy gaan vrywillig, stel hulle nie meer belang nie. Hulle verlaat die scene of no crime.
Maar eendag sal ek krag kry. En daardie oomblik sal ek verwelkom, met oop arms. Ek klink net depressed, my dok se vandag ek lyk beter as ooit. En die ppl in die klas fkn koek om my soos vliee. Hulle moet watch dat ek nie my vlieeplak saambring nie.
As ek afgedwaal het, wou ek dit graag deel.
My tydjie hier is byna verby.

I asked the Lord to let me fly
So in my dreams I could
Now Lord, now, I ask of you
To please, PLEASE let me die

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Hi Clueless,
This may be an important thing you have remembered, and important to discuss in detail with your own shrink / therapist. Remember how important it is for you to stick around to be able to protect your "man en kind" from harm and sadness. Whatever damage occurred during that earlier sad period, CAN and should be repaired. You DO have a future, if you continue to choose to build one and inhabit one. Don't give up. You can and will --- and should-- find a way out of this, and you can persevere until you find the best way of achieving that. If you saw your doc today, and he thought you seemed fine, then surely this means you were deceiving him, and not telling him the whole, relevant story of how you truly were ? That's cheating. Tell him how you really feel, and acept the help that cotninues to be available there.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: SB | 2006/04/18

Fok, C, jy's rerig nie lekker nie.

Reply to SB

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement