advertisement
Question
Posted by: Hannes | 2007/04/26

Sex

Kan iemand my help? Ek het vir die laaste 13 jr baies geen sex nie. My vrou het altyd seer binne en wil net hê ek moet klaar kry. Na ons twede kind se geboorte( nie normaal) is die opening so klein dat ek nie kan pennetreer nie. as ek wel in kom skeur sy.
Ek is omtrent seks verslaaf en moet my vir die afgelope 13 jaar al self bevredig. My grootte is om en by 19 cm en om en by 47mm in diameter. Is ek te groot. Vir wie kal ek -|- ak of skryf ?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

There isn't really such a thing a sbeing too big for sex. It also sounds like you did not have problems before the birth of your baby. Perhaps something has not healed properly. I would suggest that your wife discuss this all with her gynaecologist and it might benefit you both to see a sex therpaist.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: ??? | 2007/04/26

wel, persoonlik dink ek nie sy is te klein nie. ek weet ek is baie klein onder. toe ek my baba gehad het moes hulle my knip, maar wanneer dit by sex kom, is dit glad nie vir my 'n probleem nie. my man is ook glad nie klein nie.

maar ek is ongelukkig nie 'n dokter wat jou verseker iets kan sê nie. miskien moet julle altwee saam na 'n dokter toe gaan dat hy/sy haar miskien net inwendig ondersoek en kan kyk of sy wel te klein is en of jy werklik te groot is vir haar.

sterkte vir julle altwee

Reply to ???

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement