advertisement
Question
Posted by: Olla | 2004/10/04

seuntjie of dogtertjie

Hi Almal
Ek wil net weet hoe akkuraat die gynie is as geslag bepaal word. Myne het nou al seker vier keer vir my gese dis n seuntjie. Maar nou loop die familie en vertel ek dra soos n dogtertjie. Ek dink dis snert maar manlief se die dokter kan ook verkeerd wees. Sy het die skrotum al vir my gewys maar ek weet nou nie eintlik waarna om te kyk nie. Dit laat my wonder? ps ek is al 34 weke swanger

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It depends to a large extent on the gynae`s scanning skills. There is always a small chance that he gets it wrong.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Milly | 2004/10/04

My vriendin het na haar sonar die babakamer pienk geverf, vol vlinders en feetjies...... en 3 maande later is 'n pragtige 4,3kg seun vir hulle gebore! Jy kan jou die pa se konsternasie voorstel toe hy besef hy sal sy bulletjie in 'n pienk kamer moet huisves..... hahahaha! Binne 3 dae was die kamer oorgeverf (in 'n baie neutrale kleur met Winny-the-Pooh motiewe!)

Moraal van die storie - dis menslik om foute te maak, selfs ginekoloë en dokters kom dit oor!

Reply to Milly
Posted by: Kippie | 2004/10/04

Nee jong, as dit al 4 keer 'n seuntjie is is dit verseker een!!
Die sonars is deesdae baie akuraat en word daar selde 'n fout gemaak met 'n seuntjie.
Ek het self een wat nou 4 maande is en hulle kon al op 21 weke duidelik sien.

Sterkte, seuntjies is wonderlik!

Reply to Kippie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement