advertisement
Question
Posted by: wally | 2006/11/09

seun se woede oor vals aanklagtes

Hallo, ek het n seun hy is nou 21 hy het saam met my gewerk ek en vennoot was uit een dag daar het iets gebeur by die werk tussen my seun en my vennoot se dogter hulle het hom aangekla van sekeele tuisterng, hy was hof na sowat 15min was hy onskuldig bevind. Die proebleem is nou as hy hulle sien raak hy soos n besetende en ons moet dit ontgeld in die huis, hierdie is n verkorte weergawe van die storie daar is nog baie, soos haar uitlokery hulle was vriend van 3jaar sy was saam met ons op verkansie, my seun was maar altyd stil terugtrokke amper bang vir mense, hy was ook baie in die skool geterg, hy is baie alleen en gaan nooit uit nie, hy werk nou vir my waar ek hom bloostel aan mense, moet ek hom na iemand stuur vir hulp (hierdie is n baie kort weergawe van alles
groete
wally

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

I think it makes a lot of good sense to have your son see a counsellor to work through this most unpleasant and unfair experience.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Peppie | 2006/11/09

Kry dadelik vir jou seun hulp, want as hy onskuldig is dra hy die stigma vir altyd.

Reply to Peppie

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement