advertisement
Question
Posted by: F | 2004/10/21

Sere in mond "AFTEUSE ULKUSSE"

Hi Doc

Ek wil graag uitvind oor die Afteuse Ulkusse waaroor u gepraat het. Ek kry B12 inspuitings en yster aanvullings by my dokter daarvoor. Wel ek rook ook (ja ek weet dit is skadelik) maar gaan of sal die rokery dit dalk kan vereger???.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

F, as jy my e-pos by CyberDoc@mweb.co.za sal ek jou iets stuur wat ek daaroor geskryf het. Lees dit en laat my weet as jy nog vrae het. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Rene | 2016/07/26

Goeie dag ek kry klein piep klein een of soms twee seertjie op my tong langs die kant of in die voor kant van my tong en soms is m lippe droog of soms nie ek drink wel folic acid en B12 en D3 en ek eet genoeg groente en vrugte so ek is raad op dit gebeur noggal gereeld en dis seer ek sukkel om iets te eet en dis die heledag gevoelig help my asb groot asb Groete Rene

Reply to Rene

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement