advertisement
Question
Posted by: Jackie | 2004/10/15

SERE IN MOND

Help my asseblief,ek het sere in my mond amper soos koorsblare,ek was al op antibotics en ander pille,was al ook gestuur vir bloed toetse (aids toetse) maar als het negatief uitgekom. Ek kan nie eens meer eet nie. Die dokter weet ook nie meer wat dit veroorsaak nie en is ook al raadop met dit. Help my asseblief!!!!!!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Jackie, dit klink soos afteuse ulkusse. Ek het ‘n tydjie gelede iets daaroor geskryf en as jy my by CyberDoc@mweb.co.za e-pos sal ek vir jou ‘n kopie stuur. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

5
Our users say:
Posted by: Gary | 2014/07/18

Ek wil graag uit vind ek self kry sere op my tong selfs koorsblare op my lip maar aan die binne kant dit lyk dit gebrand is. Ek kry selfs sere aan die binne kent van my neus. Ek wil ook graag weet ekt n uitslag wat op my lingker elmboog begin het en versprei na my regter elmboog hande en tone. Wat kan ek gebruik vir al die kwale?

Reply to Gary
Posted by: Freda | 2013/04/26

Verander tandapasta - vul sisteem met magnesium en zink aan, dit help ook.

Reply to Freda
Posted by: Jackie | 2004/10/18

Hi, TiGeR ek wil net uitvind wat is "Sage Tee" en waar koop n mens dit?

Reply to Jackie
Posted by: TiGeR | 2004/10/16

Hi daar... ek het presies die selfde ding.. dit kom & gaan so nou en dan.. especially as jy "stressed" of jou systeem "down" is.. myne is eintlik geneties glo dit of nie.. want my ouma kry dit ook baie gereeld.. Dit is regtigwaar baie seer & vir 'n week of vat kan jy nie eers ordentlik eet.. drink of selfs praat nie, ne? Paar goed wat kan wel help is, drink so glas of twee melk elke dag, hul sal vinniger verdwyn & iemand het ook vir my gese, drink "Sage Tee".

Sterkte!

Reply to TiGeR | 1 comment (hide)
Posted by: Yvonne | 2015/08/21

As jou maag ook nie lekker gaan nie dan kry mens ook sere in jou mond. Kyk ook dat jy gesond eet en nie al die gemors kos nie. Brood goed is ook nie gesond nie.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement