advertisement
Question
Posted by: POPPIE | 2008/01/29

senuwee knel

HI DR 15 JAAR GELEDE HET EK N TONNEL ONDERSOEK GEHAD EN ALLES WAS WEL, EK HET N PENISILLIN ELERGIE DIE VRAAG IS ASSEBLIEF, HOEKOM HET EK DEESDAE KLEIN TEPELTJIES LANGS MY BORSTE WAT NOG NOOIT DAAR WAS VANTEVORE NIE EN HOEKOM GROEI DIE HARE NIE MEER ONDER MY ARMS EN OP MY PRIVAAT DELE MEER NIE, TERLOOPS, EK HET HET 3 JAAR GELEDE 3 OPERASIES GEHAD IN 6 MAANDE VIR N KOLON OPERASIE, EK WEET NIE WAARVOOR NIE, WANT EK EET NIE VLEIS NIE LEEF NET OP VRUGTE EN GROENTE HELP MY ASSEBLIEF

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Poppie
“muistepeltjies” is uitgroeiseltjies wat soms net uitkom. Jou dokter kan dit vir jou afbrand. As daar nie hare groei waar dit moet nie, is daar dalk fout met jou hormoonvlakke – jou dokter kan dit toets met bloedtoetse.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: POPPIE | 2008/01/30

DR.BETS HET IEMAND OOIT VIR JOU DANKIE GESE? JY IS KOSBAAR EN N JUWEELL, EK WOON IN PORT ELIZABETH MAAR KOM VAN MELKBOSSTRAND AF,LAAT DIT BAIE GOED GAAN MET JOU MET

Reply to POPPIE

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement