advertisement
Question
Posted by: Leon | 2007/03/01

Sensitiewe vel

Hi, ek het 'n probleem met 'n irriterende vel sensitiwiteit, hoofsaaklik 'a brandende gevoel onder my voete,so ook op die kante van my tong, binnekant van my hande.Ek was al vir verskeie toetse, bloed, "lumber punch" en spesialiste ens. en niemaand kon werklik 'n oplossing vir my probleem gee nie. Ek het die probleem al ongeveer 10 jaar. Ek is addisionele Vitamien B aanvullings gekry,verskeie ander medikasie ens. maar niks het gehelp nie.Daar is ook elektroniese geleiding van my spierweefsel gedoen ens.Wie kan my help met my probleem.Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageNatural health

hi

klink vir my ook soos vitamin b deficiency. In chinese medisyne is die voete deel van die niere. Drink jy genoeg water en is jy nie acidic nie ? Droe vel op voete. As wel is gebruik Base powder van Vogel en gebruik Foodstate vitmain B complex 2 tabs daily.

laat weet hoe dit gaan.
Groete
dr Debbie

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Leon | 2007/03/05

Hi dr. Debbie.Dankie vir die terugvoering. My huisarts het Vitamien B kompleks tekort vermoed.Ek het aanvullings gebruik sonder sukses. Ek het nie droe voete nie en my daaglikse water inname is ongeveer 2 liter en my urine pH is neutraal.Sou u nog aanbeveel dat ek u voorgestelde medikasie volg?Indien wel, sal ek dit beslis gebruik
Groete,Leon

Reply to Leon

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement