advertisement
Question
Posted by: Lindie | 2003/03/14

Seer voete

Ek het 'n probleem. My hakke en gewrigte bly seer. Almal sê dit is my niere wat nie werk nie. Wat kan die oorsaak wees. Ek neem kalsuim aanvullings elke dag. My voete brand ook wanneer my hakke op hulle seerste is. Ek kan nie aan my hakke raak wanneer hulle so seer is. Ek sukkel ook met gebarste hakke. Kan dit deel wees van die seer hakke?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Lindie, dis moeilik om te sê wat die probleem is sonder om jou te ondersoek, maar dit klink eerder soos inflammasie as ‘n nier probleem. Jy kan probeer om ‘n anti-inflammatorikum soos Voltaren® te drink en te kyk of dit nie wil beter word nie, maar anders sal jy jou dokter moet gaan sien. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement