advertisement
Question
Posted by: Lienkie | 2008/06/19

Seer vinger

More Dr

Ek het verlede Woensdag my ringvinger seer gemaak. Hy het dadelik opgeswel. Het dit tydens -|- aksport seer gemaak. Ek is toe Vrydag Dr toe. Kon glad nie die vinger buig nie en dit was potblou aan die onderkant. My kneukel het soos n bal gestaan. X-strale het gewys niks is gebreuk nie. Hy het toe die vinger gebuddy-tape en gese ek moet dit 5 dae aanhou en dan my vinger begin buig. Teen Sondag was my vinger so seer, ek moes die tape afhaal. Het heel naweek met die vinger gesukkel. Probeer al van Dinsdag af om die vinger te buig. Maar sodra ek hom net n bietjie buig, word hy weer blou en swel dit weer op. Ek weet nie wat om te doen nie. Dit is so frustrerend wat ek kan nie my daaglikse take ordentlik doen nie. Wat stel u voor?

U hulp sal regtig waardeer word!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Lienkie
vra jou dokter om jou te verwys na 'n ortopeed, jy het dalk die kraakbeen geskeur of die ligament geskeur (dit sal nie wys op x/straal nie) Mens het soms 'n MR scan nodig van die gewrig. Gewoonlik met 'n verstuiting sak die swelling redelik gou.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement