advertisement
Question
Posted by: Cornel | 2007/12/12

Seer verhemelte

Hi doc.

Net gou terugvoer voor ek 'n nuwe vraag vra: Ek was vandag by Elektro fisioloog. Hy het EKG gedoen en iets genoem van steurnisse van Linker Ventricle??? verstaan nie wat hy daarmee bedoel nie. Ek moet aangaan met Tambocor en hom oor 6 maande weer gaan sien.

My nuwe vraag: ek het 'n knop op my verhemelte! dit is al vir 3 dae lank daar en is nou al so seer dat ek nie kan eet of drink nie. Dalk 'n verstopte spoegklier?

hoe kry ek dit weg?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Cornel

Ek dink die Elektrofisioloog sien net steeds dat daar abnormale slae in die L ventrikel is.

Laat jou dokter asb kyk na die knop in die verhemelte - daar sit nie spoegkliere nie, en die feit dat dit so seer is laat my wonder of dit nie 'n abses van 'n tandwortel is nie. Ek dink jy moet 'n x/straal van die area kry.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Elize | 2008/05/28

Ek het so 'n seer teer verhemelte. Is dit agv 'n tekort?

Reply to Elize

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement