advertisement
Question
Posted by: Amanda | 2007/06/04

Seer ribbes

More Dokter

Ek is nie seker wat om te doen nie. EK het Donderdagaand n baie harde skop teen my ribbes gekry. Dit was nie dadelik seer nie, net uit asem gewees en soos vuur gebrand. Ek kon dadelik n soort van n drukking op my ribbes voel. Toe ek later in my kar klim, het ek n steekpyn in my ribbes gevoel. Kon amper nie slap die aand nie. Vrydagoggend was my regterkant so seer en styf. Het Saterdag aan n kompetisie deelgeneem en kon glad nie met my regterkant slaan nie. Die pyn is al in my heupe ook. Gisteraand het ek genies en dit was vreeslik seer. Moes heeltyd my ribbes vashou omrede dit n baie skerp pyn gehad het. Was so seer vir omtrent n halfuur. Weet nie of ek maar moet Dr toe gaan of wat ek moet doen nie. Ek is ook al van Vrydag naar en my maag is ook seer as ek daarop druk...

Wat stel U voor? Baie dankie!!!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Liewe Amanda
Ek dink jy moet maar jou dokter sien, jy kon dalk 'n rib gebreek of gekraak het, en het dalk bietjie onderliggende skade ook. Die naarheid en seer maag kan natuurlik ook wees van baie pynpille drink....

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement