advertisement
Question
Posted by: Nicolene | 2004/12/08

Seer om naeltjie

Ek is nou 26 wke swanger en vir die afgelope week het ek seer om my naeltjie. Ek is bietjie bekommerd en het net gewonder of dit normaal is!!!!

Dankie
Nicolene

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

I hope that the other respondents have helped.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

7
Our users say:
Posted by: Des | 2015/02/20

Hi jule ek is nou 24weke dis my eerste kind en eks ook nogals gewarried ooe die naeltjie ding want dis soms so sensitief ! 2 dokter het vir my ges dis n dogtertjie ek het gegaan vir n 2d 3d en 4d scan albei se die selee ons wag nu maar maar wat dink jule? Ek dra ook baie klein!

Reply to Des
Posted by: Nicolene | 2004/12/09

Hi julle

Dankie vir julle "replies" dit help as mens hoor dat ander mense ook dieselfde dinge deurgaan!! My naeltjie begin nou al hoe meer uit kom , lyk nogal "funny". Ja Maryna ek is ook maar bang vir die geboorte , maar tog kan ek nie wag om my bondeltjie liefde se gesiggie te sien nie!!

Sterkte vir julle almal
Nicolene

Reply to Nicolene
Posted by: Francis | 2004/12/08

Ek is 29 weke swanger en het ook so 'n maand gelede al begin pyn hê rondom my naeltjie. Ek dink dit is maar net jou spiere wat besig is om te rek. Ek het dit met my dokter bespreek en sy vind geen probleme nie. My naeltjie is nog nie "uitgepop" nie, maar met my eerste het dit eers gebeur rondom 35 weke.

Moenie stress nie, dit is heel normaal.

Reply to Francis
Posted by: Jj@ | 2004/12/08

My belly button also popped out and is quite visible underneath my clothes!. I am 32 weeks.

Reply to Jj@
Posted by: maryna | 2004/12/08

hi nicolene?

ek is 28 weke,lyk meer na 3maande?
my naeltjie is ook seer en baie sensitief,myne "pop" weer uit,en lyk baie snaaks,ek dink dis normaal,moet net baie versigtig wees vir infeksies en so aan?dis my eerste swangerskap en ek verwag 'n dogtertjie,baie excited en so aan,maar ook senuweeagtig oor die labour,en jy?

leka dag bokkie
maryna

Reply to maryna
Posted by: #%#$ | 2004/12/08

Well Lulu you seem to understand the question, why don't you answer it!! Please people, if you cannot answer a question, please just shut up!!

Reply to #%#$
Posted by: Lulu | 2004/12/08

Do you expect your answer or advice from Afrikaans speaking/understanding people only?
Lulu

Reply to Lulu

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement