advertisement
Question
Posted by: Girly | 2006/07/25

Seer knop onder my linker arm-bekommerd

EK is baie bekommerd. Onder my linker arm as ek hom oplig is daar is baie gevoelige knop. As ek my arm teen my lyf druk dan is dit baie seer. Wat kan dit wees? Is dit net 'n melkklier of wat? As doc my dalk enige raad kan gee, sal ek baie bly wees. Kan dit wees dat ek dalk 'n spier seer gemaak het????????

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Girly
Is dit rooierig ? Dan kan dit 'n onsteekte sweetkliertjie wees. Sit bietjie hitte op en Bactroban salf. Moenie deoderant gebruik nie, jy kan antiseptiese poeier daar gooi. As die ding 'n sagte kol in die middel maak of 'n geel punt moet dit baie keer gedreineer word en dan moet jy maar jou GP gaan sien. Hoop nie dis nodig nie!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

16
Our users say:
Posted by: Belinda | 2015/11/02

Hi ek het ook nou net in die bad gevoel,dis onder my linker arm,as ek arm optel kan jy dit nie sien nie maar as ek aan dit vat is dit seer en rond dis nie in my kuilkie nie ma bietjie boontoe, is dit ernstig? Sal graag wil weet baie dankie!

Reply to Belinda
Posted by: JONATHAN | 2014/12/29

My regte arm onder is baie seer as ek hom teen my lyf druk is dit seer as ek my arm beweeg is dit seer.ek sien geen kol of niks nie maar as ek voel dan dan voel ek die. Knop of as ek my aarm oplig sien ek hom ook nie maar ek kan hom net voel en as ek aan dit vat is dit baie seer kan iemand my dringend raad gee asb doc.

Reply to JONATHAN

Posted by: rissipitt | 2013/03/18

hello...ek weet nie of ek moet dr toe gaan en of dit sommer maar net sommer is nie, ek het 'n blou kol onder die arm, en dit het nou groter geword, is nou wit in die middel en blou rondom, glad nie seer nie en gee knoppe nie, dis nou die 3de3 keer dat ek kry?? soek raad asb

Reply to rissipitt

Posted by: Girly | 2006/07/26

dit is nie rooi nie en dit maak ook nie 'n sagte kol of geel punt nie. Mens kan voel dis inwendig. Dankie vir die raad, gan die hitte en salf probeer...

Reply to Girly
Posted by: T | 2006/07/25

Ek is nie seker of dit dieselfde ding is as julle nie swanger was/is nie, gaan sien maar in elk geval 'n spesialis. Myne het na my kind se geboorte groter en seer begin word. So met die jare het dit meer gevoelig geraak en nou met my swangerskap is dit dem seer. Ek sal nou tot na die swangerskap moet wag om dit te verwyder. Dit lyk nes 'n opgeswelde klier onder die arm.

Reply to T
Posted by: Girly | 2006/07/25

T,
Kan mens die knop sien of nie? Want myne kan ek nie sien nie, net as ek my arm oplig en voel vir die knop dan voel ek hom. En is baie seer. Dit is nie dat hy uitstaan ens nie.

Reply to Girly
Posted by: Girly | 2006/07/25

Dit is vir my tot gevoelig om onderarm rol aan te sit. Dankie vir jou inligting, dink ek is nou bietjie meer gerus. Ek is nie swanger nie, ek is nog jonk, 21.

Reply to Girly
Posted by: T | 2006/07/25

Ek het een onder my regterarm. Hulle noem dit 'n axilla bors (ekstra tietie) Dit word chirurgies verwyder, nie kwaadaardig. Jy sal nou niks kan doen indien jy swanger is nie. Mens het melkkliere van onder jou arms tot in jou lieste, daar kan enige plek 'n ekstra "bors" ontwikkel. Jy is welkom om 'n tweede opinie, gaan na 'n spesialis, die gewone gp's is nie so clued up daaroor nie. Dit word groter en seer met swangerskap, nes jou borste.

Reply to T

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.