advertisement
Question
Posted by: Andre | 2007/03/13

Seer knie skyf na MTB wedren

Hi Doc,

Ek is redelik kompeterend in die MTB wedrenne. Gister het ons 62km MTB wedren gery en na die wedren is my regter knie skyf nogals seer. Wat snaaks is, is dat dit die been self is wat seer is van die knie skyf.
Maak die sin vir Doc? Moet ek my GP gaan sien?

Groete

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Andre
Ja liewer - jy het dalk inflammasie in die kraakbeen - moet waarskynlik 'n anti-inflammatoriese middel kry en as daar vog op die knie is 'n spesiale verband sodat die gewrig bietjie kan rus.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: lukas | 2015/06/26

HI DOC MY SEUN HET N STAMP OP SY KNIE GEKRY EN ONS SIEN HY HET NOU VOG OP KNIE. KAN DOC MOONTLIK HELP WAT IS VINNIGSTE OM VOG WEG TE KRY WEENS HY MAANDAG N RUGBY WEDSTRYD SPEEL WAT BELANGRIK IS GROETE LUKAS

Reply to lukas

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement