advertisement
Question
Posted by: JM | 2008/05/26

seer heup

Goeie Môre,

ek sukkel die afgelope paar weke met pyn in my heup. ek is tans 28 en het 'n BMI=39. die pyn is slegs daar wanneer ek van 'n sittende posisie opstaan. dit is 'n skielike skerp pyn maar die oomblik dat ek regop staan is dit weg. Het die afgelope week Norflex co gedrink wat die symptome effe verbeter het. Maar van vanoggend af is dit weer baie erg. ek doen 2x per week 60 min spinning.
u mening sal waardeer word.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy 'n afspraak met jou dokter maak, sodat x-strale van jou heup en lae rug geneem kan word. Vir pyn verligting stel ek voor dat jy Voltaren 50mg tablette, drie maal per dag met etes, gebruik.

Groete




Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DM | 2014/05/05

Ek sukkel die afgelope twee maande met n seer heup. As ek van 'n sittende possisie af opstaan is my ledemate styf en ek ervaar die pyn in my heup. Ek vind sit ook geweldig moelik om saans op die heup te le en dan om te draai. Die pyn en ongemak maak my saans wakker. Wat stel u voor?

Reply to DM

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement