advertisement
Question
Posted by: Tessa | 2004/12/20

Seer hakke vroeg oggend

Ek is 34, en baie oorgewig. Het 'n jaar gelede bloedklonte in albei my bene gehad en het die nodige behandeling daarvoor gekry. Tans gebruik ek Disprin CV en ek dra Sigvaris hoëdruk kouse. My vraag is... as ek in die oggend wakker word kan ek glad nie op my hakke trap nie, dit neem omtrent 3ure voor ek normaal kan loop. Ek gebruik Vascafem om te help met bloedsirkulasie.

Het Dr raad asb!!!
Groete,
Tessa

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Tessa, dit mag wees dat daar nog kleinerige bloedklonte is, maar ongelukkig is die waarskynlikste oorsaak dat jy styf is omdat jy te swaar is. Dit gesê, die beste sal nog steeds wees om eers jou dokter te sien en seker te maak dat daar nie tog ‘n onderliggende probleem is nie. Sterkte.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement