advertisement
Question
Posted by: Leilah | 2010/08/12

Seer gewrigte

het seer in my knië , elmoë  en skouer gewrigte. wat kan ek gebruik. het nie medies. dankie.49jr

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Leilah
Dit kan gout of arthritis wees en eintlik moet jy maar bloed laat trek om na jou uriensuur vlakke te laat kyk en x/strale laat neem om te kyk vir gewrigsiekte as dit lank aanhou. Anti-inflammatoriese middels soos Neurofen, Ranfen, Panamor plus Panado sal help vir die pyn maar sal dit waarskynlik nie gesond maak nie.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Kathleen | 2010/10/09

Het masels gehad nu ht my gewrigte en vingers begin swel. Waterpille en voltaren help ni. X ni n drinker ni maar het nou die dag n halwe 1 aanvaar op n sosiale geleentheid en net als vererger

Reply to Kathleen
Posted by: Leilah | 2010/08/16

Baie dankie dr. Ek het so gehoop dit sal nie so iets wees nie, aangesien ek nie ''n mediese fonds het nie. Ek sal Des met my bonus gaan vir die toetse, ek hoop daar is iets wat mens kan doen wat dit kan gesond maak. Ek is ''n enkel ouern en moet werk, ek het nie ''n keuse nie.
Baie dankie weereens vir u antwoord

Reply to Leilah
Posted by: Lei | 2010/08/16

Reply to Lei
Posted by: Cyberdoc | 2010/08/12

Hallo Leilah
Dit kan gout of arthritis wees en eintlik moet jy maar bloed laat trek om na jou uriensuur vlakke te laat kyk en x/strale laat neem om te kyk vir gewrigsiekte as dit lank aanhou. Anti-inflammatoriese middels soos Neurofen, Ranfen, Panamor plus Panado sal help vir die pyn maar sal dit waarskynlik nie gesond maak nie.
Dr Bets

Reply to Cyberdoc

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement