advertisement
Question
Posted by: Landa | 2007/02/21

Seer gewrig

Hi Dr

Ek het nou die aand gedurende n karate oefening iemand met my linkerhand (my swakhand) in die maag geslaan. Dit was so seer op impak. Van toe af sukkel ek met my gewrig. Dit is vreeslik seer as ek gewig op dit sit en ook as ek dit agtertoe buig. Soos vandag het ek net gesit en my hele hand het begin pyn. Partykeer as ek my hand beweeg, voel dit of my gewrig kliek en dan is dit steekpyne wat deur my gewrig en hand gaan. Dit is nie geswel of rooi nie. Ek is heeltyd bewus van die pyn en dis te seer om dit baie te gebruik. Wat stel U voor moet ek doen voor ek na n Dr toe gaan?

Baie dankie

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Landa
Ek dink jy moet 'n x/straal van die hand kry - jy mag dalk 'n stukkie been afge"chip" het in die gewrig. As die x/straal normaal is, het jy dalk net die ligamente beseer en kan jy iets soos Transact anti-inflammatoriese pleister oor plak en dit vasdraai vir ondersteuning tot dit beter is.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement