advertisement
Question
Posted by: Braam | 2008/07/13

Seer elmboog

Ek is 50 jaar oud en dit is nou geruime tyd dat ek sukkel met 'n seer elmboog. Ek drink Citro Soda soggens, maar die elmboog word nie beter nie. Wat stel u voor? Dit is pynlik om my daaglikse staalwerk aktiwiteite te doen.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Braam

Dankie dat jy health24.com besoek het.

Ek stel voor dat jy jou dokter vir 'n volledige ondersoek besoek. Dit is moontlik dat jy gout of 'n vorm van tenniselmboog ontwikkel het. Dit is belangrik om tussen hierdie twee kondisies te onderskei en dan sodoende die regte behandeling te ontvang.

Groete



Dr Anrich Burger

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement