advertisement
Question
Posted by: christia | 2008/01/02

SEER DYE

EK IS 'N 45 JARIGE VROUE. EK KRY ARTRITIS IN MY KNIEE EN HET OOK 'N LAE RUG PROBLEEM. EK IS BAIE OORGEWIG. MY GROOT PROBLEEM IS: EK KAN GLAD NIE IN DIE AAND SLAAP AS GEVOLG VAN MY DYE WAT SEER IS. DIT IS ASOF MY DYE "SLAAP", SO 'N DOOIE GEVOEL MAAR DIT IS SEER. WAT IS DIT EN WAT KAN EK DAARVOOR GEBRUIK?

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Christia
Dit klink vir my of jy dalk 'n senuwee in jou lae rug het wat vasknyp, wat vir jou die pyn en dooie gevoel gee. Probeer 'n kussinkie onder jou lae rug insit as jy slaap. Ek dink in elk geval jou dokter moet net toets en jou dalk na 'n fisioterapeut verwys vir behandeling.
Dr Bets

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: DALEEN | 2008/07/28

WIL WEET WAT KAN EK DOEN MET ' N SENUWEE IN MY LAE RUG WAT VASKNYP EN BAIE PYNLIK IS

Reply to DALEEN

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement