advertisement
Question
Posted by: Ongelukkig | 2007/03/28

Seer Borste

My borste het die afgelope paar weke baie gegroei en is baie gevoelig en seer. Ek kan omtrent nie eers op my maag slaap nie. Ek het al vir 5jaar die marina inplanting en dit moet nou die jaar uitkom. Ek kry nog so op ongereelde dae van die maand spots, maar dit is is net vir 2-3dae. Wat kan die rede wees vir my borste wat so seer is..

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageGynaeDoc

It may be that the hormones in the Mirena are wearing off and this is causing hormonal \problems.

Best wishes

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: Mercia | 2014/02/21

Ek het laas jaar vir n hestorektomie gegaan en nou sukkel ek met my borste wat so seer raak met rye ek wil skree. wat kan dit veroorsaak en dit lyk ook vir my asof my borste groter geword het na die operasie. :(

Reply to Mercia
Posted by: Pgames | 2007/03/29

Wel, meskien kan dit wees dat jy swanger is. Wie weet - sulke dinge gebeur gewoontlik met die wat ons nie verwag nie.

Ek sal maar jou aanraai dat jy dokter toe gaan en uitvind en net meskien 'n bloed toets laat doen.

Sterkte

Reply to Pgames

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement