advertisement
Question
Posted by: JOLLIES | 2007/04/21

SEER ARM & DOOIE VINGERS

MY REGTER ARM PYN VAN TYD TOT TYD EN VOEL SOMS DOOD EN SWAAR, MY VINGERS AAN DIE REGTER HAND VOEL DOOD EN SOMS IS DIT SOOS NAALDE EN SPELDE. AS EK MY NEK VER LINKS OF REGS DRAAI SKIED DAAR 'N PYN AAN DIE ONDERKANT VAN MY REGTER ARM AF, OOK AS EK OP EN AF KYK. IS DAAR FOUT MET MY NEKWERWELS OF SENUWEES? MOET EK PLATE LAAT NEEM?
DANKIE

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Jollies
Dit kan die senuwee wees wat knyp in die nek agv gewrigsprobleme of agv knyp tussen spiere wat in spasma gaan in jou nek. Sien jou GP, ek dink dalk is x/strale nodig - as dit normaal is dink ek 'n fisioterapeut moet net jou nek en skouerspiere ook evalueer.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

1
Our users say:
Posted by: Anonymous | 2013/06/02

ek het dieselfde probleem en wil weet wat kan help. ek het n beskadigde neksenuwees na my operasie

Reply to Anonymous

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement