advertisement
Question
Posted by: Tinkie | 2007/04/16

See sand - Allergie

Hi Dok

Soms wanneer ek in -|- ak met seesand kom kry ek 'n uitslag van rooi knoppies op my vel wat geweldig jeuk. Ek wil graag weet wat presies in die sand dit veroorsaak en of ek dit kan vermy behalwe om natuurlik heeltemal weg te bly van die sand. Dit klaar gewoonlik so na drie dae op. Enige raad sal ek baie waardeer. Ek wil ook graag noem dat ek en my kind in die sand gespeel het en dat sy nie geaffekteer is nie maar my hande en voete het behoorlik deurgeloop. Baie dankie byvoorbaat.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Tinkie
Dit klink nogal na 'n allergie - kyk bietjie as jy Loratidien in die aand drink vanaf so 2 dae voor jy see toe gaan en terwyl jy daar is of jy nog 'n uitslag kry? Antisan of Phenergan room behoort ook te werk as dit klaar jeuk. Mens kan darem nie wegbly van die see af nie!

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement