advertisement
Question
Posted by: relda | 2007/07/13

Scoppex

Goeiedag Dr!
Ek wil weet of daar enige newe effekte is vir Scoppex? My vriendin het glo konstante maagpyn of omgekrapte maag. Ek het n vermoede sy of ooreet haar om maagpyn te kry of is verslaaf. Kan sy verslaaf raak daaraan?? Ek glo nie dit goed om elke liewe dag pille te moet drink nie , behawe natuurlik met chronies.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberDoc

Hallo Relda
Scopex is anti spasmodies (krampwerend) - dis onwaarskynlik iets waaraan mens verslaaf sal wil raak maar die konstante maagpyn kan 'n teken van 'n maagseer wees of dalk spastiese colon of inflammatoriese dermsiekte - sy moet liewer 'n dokter sien

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement