advertisement
Question
Posted by: Monica | 2005/06/28

Scheuermann siekte

My seun 18 jaar is ingelig dat hy scheurmann siekte het ek wil graag meer inligting hieromtrent he en wat kan ons omtrent dit doen.

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageChiroDoc

Scheuerman se siekte vind gewoonlik plaas in die "groei-jare" omtrent ouderdom 13. Sekere kleiner letsels kom voor met die plaat vormasie van die werwel oppervlak. Daar is tans nie veel wat daaraan gedoen kan word nie, maar daar word aanbeveel dat 'n gesonde dieet met voldoende minerales en vitamienes gevolg word. Raadpleeg u apteker vir 'n goeie algemene aanvullende kapsule....en eet gesond. Kontak sport ens word beslis nie aanbeveel nie - maar tog moet hy aangemoedig word om redelik aktief te bly. Meer besonderhede ivm die siekte kan ook op die internet bekom word - tik net Scheuermans Disease in, en u hoort 'n redelike spektrum van artikels te bekom.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

2
Our users say:
Posted by: ELRINDA | 2006/07/20

My dogter is 17 jaar en is pas gedeagnoseer met hierdie siekte. Waar kan ek meer inligting hieroor kry? (In verstaanbare Afrikaans)

Reply to ELRINDA | 1 comment (hide)
Posted by: hannelie van deventer | 2014/10/17

Hi Elinda My dogter Hanke 10 is vandag meegedeel dat sy ook Scheuermanns het. Kon jy toe meer te leer kry in Afrikaans? Hoe gaan dit daar? Groete Hannelie van Deventer hannelie@vandeventerelectrical.co.za

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement