advertisement
Question
Posted by: Dalene -Hanno | 2005/11/25

Same subject...

Nee regtig Dalene, as sy regtig met mense kon praat wat dood is hoekom roep sy nie iemand op soos JFK, hoor by hom wie het hom dood gemaak.. Of selfs die ou wat Diana se kar bestuur het, roep die donner, vra hom of hy dronk was....of is sy bang hy gaan se..ummmmmek kan jou nie sê nie ekt so bietjie tonnel vision.. Nee regtig man, roep mense op wat belangrikke goed vir ons kan se. Sy moenie sê sy het al probeer nie, want dan praat sy kak, wat..was daar 'n antwoord masjies? :Hallo, ek kan nie nou met jou praat nie, ek spook bietjie in Kimberley, los jou naam en nommer en ek kom praat met jou later" Nee nee.. wil sy met oupa praat dan is hy sommer dadelik daar, reg om te gesels. Dis 'n pot kak regtig mense, en ek kry die mense so jammer, hulle huil snot en trane ,hulle wil met hul geliefdes praat, en hierdie tannie se net vir hulle kak soos gaan maak jou kraan reg wat drup , of gaan verf die gang se mure .. Hierdie geeste is darm maar arogant sal ek se, ek sal my verErg!

Not what you were looking for? Try searching again, or ask your own question
Our expert says:
Expert ImageCyberShrink

Ingteresting point, that they never seem to reach the really interesting dead people, and the comments they receive are so banal and boring.

The information provided does not constitute a diagnosis of your condition. You should consult a medical practitioner or other appropriate health care professional for a physical exmanication, diagnosis and formal advice. Health24 and the expert accept no responsibility or liability for any damage or personal harm you may suffer resulting from making use of this content.

4
Our users say:
Posted by: Hanno | 2005/11/25

Terwyl ek praat van goed wat my klaar maak, wil ek spring na the next subject: Dobbel. Dis soos die Serangeti in 'n Casino.... Jy kry jou meerkatjie... as 'n klokkie van a masjien lui..."Het jy iets gewen!!?? Het jy iets gewen..??? meerkatjie is altyd daar, reg om deel te wees van die wat wen. Jy aasvoels.. gewoonlik sulke ou grys tannies met so blomkool kapsel, loop vroom en glimlag ,groet saggies, sodra jy opstaan en loop, FLAP sy in en gaan sit op jou stoel en trek nog so laaste paar keer incase die masjien al warm gespeel is. En dan, dan kry jou big players, jou leeu wat by die black jack tafels is.. Ekt eendag langs so een gaan sit sonder om te besef dit breek sy "chain" glo, hy maak toe leeu geluid.. OOOEEEEEEEEEEWWWWW YOU FU&% UP MY CHAIN...Ek se toe:nieee fikkit man kry vir jou imodium, jou maag klink seer.. Regtig, mense wat gamble maak my klaar...

Reply to Hanno
Posted by: lerita | 2005/11/25

Hanno en Delene kyk bietjie na die aanhaling wat ek in die vorige posting gebruik het dit laat mens nogal dink. Dit is alles 'n "publicity stunt". Die minder geslaagde " -|- akte" word net uit die TV program geskryf. Let 'n bietjie op hoe sy uitvra oor jou self en familie. Nee wat ek stem saam mens word om die bos gelei. Hulle betaal 'n toilet vol geld hiervoor om haar "shows:"by te woon. As sy my dalk kan se wat hierdie Saterdag se lotto nrs is, wel....... of wie vir Brett Keebble geskiet het of wat ou Gert van Rooyen met die meisies se liggame gemaak het.

Reply to lerita
Posted by: oooooooooo | 2005/11/25

Jy raak nou regtig afgesaag *gaaaaap*

Reply to oooooooooo
Posted by: Delene | 2005/11/25

Hanno, i dont really think about these kinda things...
But yeah, the way you think about it is kinda funny.

Liked the spook asem thing allot...
very funny
really just good for reading & laughing abit on this somber friday.

Reply to Delene

Have your say

Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
Thanks for commenting! Your comment will appear on the site shortly.
advertisement